Modulekode | IPL 754 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Die strategie van afskrikking en die strategie van optrede word in besonderhede be’n Gevorderde studie word gemaak van die teorie en praktyk van kritiese veiligheidstudies, met inbegrip van ontluikende en nuwe veiligheidsvraagstukke. Dit behels ook ’n vergelykende analise van die veiligheidsbeleid, -strategie en -doktrine van geselekteerde state; die benaderings tot en institusionalisering van multilaterale veiligheidsamewerking in die belangrikste streke van die wêreld; sowel as vredesoperasies wat deur internasionale instellings geloods word. Op die strategiese vlak word aandag geskenk aan hedendaagse strategie van militêre optrede en afskrikkingstrategie. spreek, gevolg deur ontleding van nasionale veiligheidsbeleid, post-koue oorlog internasionale veiligheid en strategiese intelligensie. Die praktiese komponent bestaan uit studie van die strategiese leerstellings van grootmoondhede, nasionale veiligheid in die RSA en huidige wapenbeheerooreenkomste. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Politieke Wetenskappe |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 of Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App